Best ideas

Lego bag!




Al wat jy benodig is 'n groot stuk sterk materiaal, maklik wasbaar en kreukel vry. Sny 'n groot sirkel en stik 'n breë soom in - breed genoeg om 'n tou deur te ryg. Laat openinge in die soom by 12h00, 03h00, 06h00 en 09h00. Onthou jy nog die omtrek van 'n sirkel? 2 x radius x 3,14. So maklik en gou. Elke keer as die kinders klaar gespeel is trek jy net die tou deur die 4 openinge styf  en geen meer duisende klein stukkies om op te tel nie!
*  *  *  *  *  *  *

Niks meer mors nie.



Use a plastic squirt bottle to refill the water reservoir of your steam iron! Liza's great idea!

*  *  *  *  *  *  *


Die groot jeuk in die bad!

Het jou kinders as ooit daardie erge jeuk ervaar in 'n warm bad water as hulle die dag op die gras gerol en gespeel het? Wel hier is die oplossing: Gooi twee Rooibos tee sakkies in hul badwater. Nooit weer sal hulle huil van daardie aaklige gejeuk nie. 




* * * * * * *


Spice bottles!



* * * * * * *

Rubber bands in the kitchen!



* * * * * * *








Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...