About me

101 things about me.


  1. I am a Christian. 
  2. Not like your ordinary Christian you would find @ CUM bookstores. I am a fanatical Christ follower. Evangelistic. A Jesus freak. I am in love with the Lord Jesus.
  3. Ek het vyf fantastiese pragtige dogters. Ek love julle!
  4. I am happily married for 21 years. (2017)
  5. Ons tuisskool.
  6. We are unschoolers. Gaan google dit...
  7. I love blogging. Don't always have a lot to say or blog about but needless to say I love it!
  8. Ek is 'n Afrikaanse meisie!!! My home language is Afrikaans and sometimes I will blog in Afrikaans, especially if I'm writing about something close to my heart.
  9. 101 dinge is heeltemal te veel om oor myself te skryf!
  10. Ek hou van hekel.
  11. I don't like knitting.
  12. Ek luister nie na 104FM nie.
  13. I am still about 15 kilograms overweight! Dalk al 20 teen die tyd...
  14. Ek is gehoorgestremd, en funksioneer (hoor) glad nie goed tussen 'n klomp mense nie.
  15. I over protect my children - probably because I was abused as a child.
  16. I am that friend that will tell you straight that if you don't stop abusing alcohol I will get welfare on your case because your children are suffering for it.
  17. Ek het groen oë.
  18. Ek knip en kleur gereeld my hare en het al al wat 'n haarstyl gehad. Die lewe is te kort om boring te wees.
  19. Ek hou van tuinmaak. 
  20. Obsessief kompulsief is ek beslis oor huisskoonmaak. Dit is moeilik om verby 'n krummel te loop en sand onder my voete maak my tande stomp!
  21. ...

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...