Sunday, July 5, 2015

Tortelduiwe en die reuk van dennebome.





Ons het laatnag in Bloemfontein aangekom. Lewende Waters Gemeente het hul deure en geriewe vir ons oopgemaak en die saaltjie lekker warm gemaak met gasverwarmers voor ons aankoms. Heerlike nagrus gehad.

Vanoggend vroeg wakker. Die vars buitelug het my ontmoet met die sang van baie tortelduiwe en die reuk van denne.

O! En Hercule het eintlik sy "s" verloor. Sy naam is toe voorwaar Hercules.
Sent from my BlackBerry® wireless device

1 comment:

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...