Monday, July 13, 2015

Terug in Suid Afrika!





Tot die grenspospersoneel het gevra hoekom is ons so borrelend bly om terug te wees! Daar is nie woorde vir die dankbaarheid in my hart om terug te wees in ons mooie Suid Afrika nie. Oor die hoekoms en waaroms en wedervaringe sal ek jou op 'n ander dag vertel. Maar vir nou, ons is veilig terug en skree almal Viva! Suid Afrika!
Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...