Wednesday, July 1, 2015

'n Poskaart uit Nederland!


Ons vriendskap het begin met die Avokadopeerboomblog so in die agtergrond. Laat gistermiddag gaan loer ek gou in die posbus en so wrintie! Te mooi die foto met ons eie avokadobeerboom in die agtergrond...
En nou stuur ons kinders vir mekaar poskaarte! Kliek hier om ons kaart in Nederland te sien!

Baie dankie Ralph!

4 comments:

  1. Hé, lieverds. Willen jullie nog een kaart met Jip en Janneke erop? Of met het hondje Takkie. Ik zal aan Ralph vragen of hij er een paar wil kopen. Dan komen ze naar jullie toe.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dit sal lieflik wees! En met my terugkoms van Mozambique was jou kaartjie ook hier om my in te wag. Dankie!

      Delete
  2. Dag Mignon,
    Via Raph kom ik nu even hier kijken.
    Wat een mooi blog met interessante onderwerpen!
    Ik kom vaker lezen hoor!

    Groetjes, Marga

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie welkom Marga! Hoop jy kom kuier sommer nog baie!

      Delete

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...