Saturday, July 4, 2015

Ons vertrek na Mosambiek.




En so het die groot dag aangebreek. Liza se unabriged geboortesertifikaat is op nommer 99.9 gister middag goedgekeur en hier ons nou uiteindelik saam oppad na Mosambiek.

"Hercule" ons trok/bus is baie gemaklik met oorgenoeg spasie. 'n Bonus met 'n paar oop sitplekke tussenin.

Sent from my BlackBerry® wireless device

1 comment:

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...