Saturday, July 4, 2015

Dit is ysig koud.



Hercule se vensters is so opgedou dat ons nie 'n enkele padbordjie kan sien nie. Iemand sê ons is voor Touwsrivier en ons eerste stop sal Lainsburg wees, maar daar is geen manier om verseker te weet waar ons is nie... Die landskap is opgewasem en toegemis. Dis vrek koud. Dankbaar vir my vyf lae klere. My voete kry koud.


Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...