Thursday, June 18, 2015

Vir elke daggie wat mamma gaan weg wees...


Vandag het ek begin om ons "wurm" te maak. Een segment vir elke dag wat ek gaan weg wees van die huis. Elke pakkie het 'n briefie en 'n lekkergoed ding in, en iewers 'n love letter vir my Bokka!

16 slapies voor ons vertrek na Mosambiek!

Sent from my BlackBerry® wireless device

2 comments:

  1. Replies
    1. Dankie A! Nie my eie idee. Iemand wat saam met ons Mosambiek toe gaan se idee vir haar kinders. I just copied it!

      Delete

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...