Thursday, February 12, 2015

Waiting...

So het ek mos hierdie jaar gedoop: Wag.
Ek spit 'n stuk grond om en plant 'n groentetuin.
Ek leer om te wag... mens noem dit geduld...
Ek wonder of die saadjies nie dalk te oud was of iets nie want net mooi niks gebeur nie!


Dag vir dag spuit ek getrou my tuintjie twee keer nat, en niks maar niks gebeur nie. 'n Hele week gaan verby...





Uiteindelik!
Mignon

No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...