Tuesday, September 10, 2013

Kennisgewing:

Hierdie blog is onder rekonstruksie,
so wees asseblief saam met my geduldig.
Ek glo hier gaan binnekort iets moois gebeur,
iets wat jou gaan seën, versterk en opbou in jou daaglikse
mamma en vrou wees. Iets pienks! (die boom sal dalk moet gaan...)

Opgewonde?

Mignon

4 comments:

  1. Het ziet er heel mooi uit!

    ( I am Jedidja van Kostbaar )

    ReplyDelete
  2. Oe ek het iets verkeerd gedoen gisteraand met die agtergrond! So bly om van jou te hoor! Ek was vir 'n rukkie weg, maar ek is terug. Bly om terug te wees!

    ReplyDelete

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...