Wednesday, August 14, 2013

Masala Tea




1 liter kookwater
2 sakkies Rooibos tee
1 sakkie Earl Grey tee
(enige 3 sakkies van jou gunsteling tee sal doen)
5 cardamom sade
4 swart peper korrels
2 lourier blare
5 naeltjies
1 kaneel stokkie
1/4 teelepel fyn gemmer (of 'n stukkie vars gemmer)

Alles in een teepot en laat die tee 'n bietjie trek op 'n stadige stoofplaat vir 15 minute of langer.

Met liefde op 'n koue wintersdag
Mignon
Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...