Friday, January 18, 2013

Spilling my heart...

May I, share what's in my heart?

Here it is:

The most difficult thing about being a home educating mother of more than the average 2 or 3 children, is that myself and my family don't blend well at church.

Or anywhere for that matter!

We stand out like sore thumbs.

It hurts.

Any one else feeling like that?

Mignon
PS. Gelukkig is hierdie nie meer my ervaring vandag (2014/2015) nie! Intussen het meer en meer gesinne begin met tuisonderwys en ek het van my eie ISSUES, ja ek het issues gehad!, laat vaar. Dankie tog vir groei en grootword en leer!

5 comments:

  1. Is it so? Can you tell more about it! Here in the Netherlands er zijn weinig moeders die thuisonderwijs geven maar ze tellen zeker mee in de kerk!

    Ik denk aan je. Liefs.

    ReplyDelete
    Replies
    1. We're the only t/o family in our church. I just feel very lonely there...

      Delete
  2. O, ja dat is wel eenzaam. Kun je nooit eens iets overleggen/doorpraten/gezellig koffie drinken. Lijkt me idd moeilijk!

    ReplyDelete
  3. Ai Mignon! Ek verstaan regtig hoe jy voel al het ek net 2 kinders en homeschool nie! As gevolg van die feit dat ons so absoluut net die waarheid van die Woord volg en geen kompromiee met die wereld wil aangaan nie, staan ons uit soos 'n seer vinger by die skool! Ek kan met dankbaarheid se dat ons kerk familie die een plek is waar ons waarlik gelukkig en veilig voel en nooit alleen voel nie! Dit is altyd vir my moeilik om na skool funksies te gaan en te voel dat ons nie raakgesien word vir wie ons is nie, want ek was iemand wat nog altyd na aanvaarding gesmag het (people pleaser of note!) Dit is 'n alleen wereld. Ek kan myself net nie indink hoe dit moet voel om so te voel tussen die mense waar 'n mens geborge behoort te voel nie! Ek bid vir jou! Wens ek kon iets dink om jou beter te laat voel! Liefde!

    ReplyDelete

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...