Friday, January 25, 2013

A Friday morning in my house...




Lyk soos enige ander oggend in my huis...
haal asem,
en hou aan tel...

# 219 speelgoed op my kombuisvloer
# 220 muesli en yogurt
# 221 gaan wegkruip om wiskunde gedoen te kry
# 222 klein uitdaginkies
# 223 NOG 'n koppie koffie
# 224 om 'n sussie te hê as beste vriendin
# 225 om 'n dogter te hê as beste vriendin

Mignon
Ons bid ook ernstig vir 'n familielid se gesondheid vandag ... bid saam met my.

1 comment:

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...