Thursday, July 26, 2012

Olimpiese spele by die huis!

Al ooit gewonder wat doen tuisleerders vir buitemuurs?
Of hoe om op te warm op 'n koue winters oggend?
Of hoe om die bure se honde mal te maak?


Op julle merke...


Gereed..


Gaan!


video


video


Net vir die pret!
Mignon

No comments:

Post a Comment

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...