Friday, February 17, 2012

'n Berg van 'n taak...

In my kombuis, tussen al die moenie-vergeet-nie notas teen die muur, begin ons die Bergpreek leer. Teen die muur net bo-kant die broodblik, ons daaglikse brood...


Matthéüs 5:1-5 "En toe Hy die skare sien, het Hy op die berg geklim; en nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom gekom; 2 en Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê: 3 Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. 4 Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. 5 Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe."

video

en hulle verstom my...

video

Ek het regtig 'n groot klomp teenstand verwag met hierdie berg van 'n taak... maar hulle ywer maak my dit vir ons almal 'n groot plesier! (en pret!)

Mignon

1 comment:

  1. As a mama I'm delighted, as a teacher I'm impressed, and as a grandma I'm grateful!

    ReplyDelete

Thank you for stopping by. I would love to hear from you so drop your comment in the box.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...